Meer as 10 miljoen kan nie hulle skuld betaal nie

Written on 10/02/2026
Tinus de Jager

Chanté Nortjie, woordvoerder van die National Debt Counsellors, gesels oor Suid-Afrikaanse huishoudings wat sukkel om hul skuld te betaal en hoe die organisasie kan help.
Read full article